
JAN CELLIERS LAERSKOOL & PREPRIMÊR

HIER GROEI DIE TOEKOMS. SEDERT 1935


Jou kind se toekoms
begin hier

Welkom by Jan Celliers
"Jan Celliers Laerskool en Preprimêr is ’n onafhanklike skool waar ons elke leerder se uniekheid vier. Soos 'n hegte familie leef ons, ons kernwaardes in elke aspek van ons daaglikse lewe uit: respek, integriteit, betrokkenheid en selfdissipline."


Me. Sanet Smit
SKOOLHOOF
Wêreldklas onafhanklike onderrig wat deure oopmaak.

Speelskool
Speelskool
Dis hoe jy begin
18 maande tot 3 jaar
Ons begryp vroeë kinderontwikkeling en weet hoe om jou kleuter ‘n voorsprong te gee.
Spelenderwys verbeter jou kleuter se taal, begrip, waagmoed en mededeelsaamheid.
18 maande tot 3 jaar
Dis hoe jy begin

Preprimêr
Preprimêr
Passievolle aandag
4 jaar tot 6/7 jaar
Deur die Matal-program, wat ‘n beproefde onderrigprogram vir jong breine is, asook die beginsels van eksperimentele leer in ‘n verhoudingsgedrewe omgewing leer en koester ons jou kind.
Selfwaarde, nuuskierigheid, eienaarskap, vaardigheidsontwikkeling, vroeë leer en samewerking met ander geniet klem. Jou kind geniet passievolle aandag.
4 jaar tot 6/7 jaar
Passievolle aandag

Laerskool
Laerskool
Wêreldklas en onafhanklik
7 jaar tot 12/13 jaar
As 'n onafhanklike skool fokus ons op probleemoplossing en laterale denkvaardighede, kreatiewe waagmoed en emosionele intelligensie.
Ons is nie gebonde aan departementele beperkings nie en bied wêreldklas onderrig.
7 jaat tot 12/13 jaar
Wêreldklas en onafhanklik

Verskeie buitemuurse aktwiteite
12 sportsoorte van rugby tot ballet
12

Hier maak elke kind saak
Maksimum 22 leerders per klas
22

Kultuur vir
elkeen
14 instrument-spesialiste plus koor, orkeste, redenaars en drama
14

'n Akademiese grondslag vir die toekoms
Gemiddeld 4.5 onderskeidings in matriek
4.5
Met wêreldklas ondersteuningsdienste tot jou beskikking
Die volgende spesialiste staan gereed op ons skoolterrein om jou en jou gesin te ondersteun.
Arbeidsterapeute:
Me. Charlene Cruickshank
Spelterapeut:
Me. Ilze Norden
Fisioterapeut:
Mnr. Tiaan Moolman
Opvoedkundige sielkundige:
Me. Carien Human
Mediese dokter:
Dr. Michelle Weyers
Biokinetikus:
Me. Stephanie Groenewald
Spraakterapeut:
Me. Monique Malan
Dieetkundige:
Me. Olga Rossow

2025 Prospektus
Lees meer omtrent ons visie en missie, 2025 kalender jaar asook al die bostaande fasiliteite en dienste wat by Jan Celliers beskikbaar is.
JAN CELLIERS LAERSKOOL & PREPRIMÊR

HIER GROEI DIE TOEKOMS. SEDERT 1935
011 646 3336
BEMARKING@JANCELLIERS.CO.ZA
ONDERPARKRYLAAN,
PARKVIEW,
JOHANNESBURG
GAUTENG
.png)